Brokkies Jan 2024

Brokkies * Januarie 2024

German shepherd instructor stole
Die Instrukteur wat gesteel het

ABSTRACT: A former detective in the SA Police describes how he investigated a case of a dog that was stolen from the SPCA by a person who he later ascertained was his Troop-Sergeant in the SAP College

KEYWORDS: Theft case

AUTHOR: Lt Barry Taylor (Thailand)

Ek was op 22 Januarie 1962 attesteer in die Kollege deur Maj Snyman en is in troep 57 geplaas in die ou berede blok.

Ons het toe ‘n troepsersant  ene o/sers  (naam weerhou)  gekry ook as drilinstrukteur. Ons het die jaar goed begin want ons was ‘n sogenaamde Matriek-troep en hoef dus nie die einde van die jaar  die Polisie-matriek eksamens te geskryf het nie en het in tye wat die ander troepe van troep 65 af Afrikaans en Engels gehad het, ander klasse  gehad.

Die sersant was so ‘n kort mens en het die regte kortman-sindroom gehad. Sy groot plesier was om ons te boelie en sarkasties te wees omdat ons ‘n matriek-troep was. Eendag  was hy weer sarkasties met my en sê vir my ek moet my kop skud. Hy vra toe wat hoor ek?   I.p.v. om te sê “niks” sodat hy kon sê  “jy het niks daarbo” – sê ek, ek hoor sersant daar rondrol.

Die troep lag toe en hy was woedend  daarna het hy alles gedoen om my lewe suur te maak maar kon nie veel regkry nie. Ons passeer toe op 11 Des 1962 uit en ek is Mobiele-eenheid toe  in Marabastad en later speurders toe en in 1965 word ek ‘n speurder-sersant.

Eendag boek kapt Kruger vir ons dossiere uit en ek kry ‘n diefstal van  ‘n hond by die Dierebeskermings­­eenheid daar naby die Moedersbond. Ek gaan sien toe die klaagster en sy verduidelik vir my dat hulle ‘n wolfhond ingekry wat verdwaal gevind is in die strate van Pretoria, êrens in Arcadia. Sy sê toe die eienaar kon nie gevind word maar na so ‘n week of wat kom daar ‘n man aan en sê hy soek ‘n hond. Sy vertel hom toe van die wolfhond en hy gaan kyk na die hond en sê dadelik vir haar dit is sy hond wat hy verloor het.

Die hond blaf toe ook nie vir hom en om ‘n lang storie kort te maak teken hy vir die hond en is weg met die hond. Na nog ‘n ruk kom daar ‘n vrou aan en vra of hulle nie  ‘n wolfhond ingekry het en sy sê toe “ja maar ‘n man het die hond kom haal en beweer dit is syne. Die vrou sê toe vir haar waar sy woon en dit blyk toe dit is waarskynlik haar hond en sy maak toe ‘n diefstalsaak.

Soos die duiwel dit wil hê kry ek die saak om te ondersoek en toe ek die dokumente so kyk en die handtekening sien herken ek dadelik die sersant se handtekening en skrif.

Is dit nie toeval dat ek die saak moet kry om te ondersoek nie?

Ek sê toe vir kaptein Kruger  ek weet wie die verdagte is. Die adres was vals op die  vorm en het nie die Polisiekollege aangedui waar  die sersant in die getroude kwartiere gewoon het nie. Ek ry toe na die kollege en sonder veel moeite – sonder om die Kollege-adminastrasie te nader spoor ek sy adres op. Ek gaan toe na die agterplaas en loer oor die heining  en daar loop die hond ewe salig rond.

Ek is terug kantoor toe en sê vir kaptein Kruger wat ek uitgevind het. Hy sê toe vir my hy gaan wag voor hy die saak aan die DK gaan rapporteer – soos alle polisie sake mee gedoen moet word. Ek bel toe vir die sersant en nou moet jy weet hy het my hel gegee vir amper nege maande en ek was nie oorverlief op hom nie en versoek hom om my te kom sien – na ure.

Hy het nie geweet op die stadium wie ek was, net ‘n Sers Taylor. Die middag kom hy daar aan net so  parmantig soos voorheen, die hele houding spreek van arrogansie. Toe hy my sien herken hy my. Hy is toe nog ‘n Lansjack-sersant en ek besluit ek gaan kat en muis speel met die donner. Ek vra hom hoe gaan dit met hom en hy sê hy is getroud met ‘n onderwyseres wie se ouers êrens in die Karoo naby die Oranjerivier boer.

Ek begin hom vra waar woon hy en sê het hy al kinders? Toe vra ek hom of hy diere aanhou en hy sê hy het ‘n hond by die huis. Ek haal toe die vorm uit die dossier en vra of hy die handtekening op die vorm herken asook die skrif? Hy sê toe dadelik “ja” maar raak al minder spraaksaam maar sê vir my hy het die hond by die SPCA gekry. Ek wys hom toe waar daar op die vorm staan dat hy die hond as sy hond herken het wat weggeloop het maar daar is êrens ‘n fout want  ‘n vrou het nou die hond kom opeis en kan bewys dit is haar hond maw hy het die hond gesteel en ek ondersoek ‘n diefstal saak teen hom. Hy word toe redelik bleek en vra wat gaan nou gebeur? Tipies kollege-instrukteur ken hy nie die reg en ek sê toe vir hom ek gaan hom moet arresteer en aanhou en hy sal in die hof verskyn waarna die saak na die PG moet gaan vir ‘n beslissing.

Ek sê toe vir hom dat hy te Pretoria-Sentraal aangehou sal word en ek sal sy vrou nou gaan in kennis stel en die hond more oggend oplaai. Hy vra toe of ek nie ‘n ander plan kan maak, hy sal die SPCA en die vrou betaal vir die skade en ek sê toe “nee”  en dat hy seker moet weet dat alle polisie­sake eers na die PG moet gaan voor ‘n poliesman aangekla kan word. Hy vra toe as hy skuldig pleit wat sal sy vonnis wees en ek sê darem nie langer as ses maande en na drie maande kry hy parool.

Ek neem toe ‘n waarskuwingsverklaring van hom en toe ek  opstaan vra hy waar gaan ek heen? Ek sê toe ek gaan net die vangwa bel om hom te kom haal. Toe sê ek vir hom dat as hy more oggend die hond vir my bring sal ek hom nie toesluit nie en was die verligting groot gewees!

Ek het nie ‘n woord gesê oor hoe hy my in die Kollege behandel het nie. Die volgende oggend  het hy met die hond daar aangekom en het ek die hond teruggeneem na die SPCA en was die vrou heel dankbaar. Gelukkig het sy nie gevra wie die hond gesteel het nie.

Toe die sersant later weg is het ek en kaptein Kruger besluit om maar so “on the quiet” die dossier af te sluit as “ongegrond” en gehoop niemand doen navraag daaroor nie. Die vent het nie eers kom dankie sê nie. Hy is later  uit die Mag en het gaan boer op sy skoonpa se plaas. Hy is al baie jare gelede oorlede.

Laser beam offender
Laser beam offender arrested

ABSTRACT: On 26 December 2023 Police in Arizona have arrested a man for pointing his laser at aircraft including at a police helicopter. He was arrested.

 KEYWORDS: Laser pointer

 Author: News GPT (AI)

 A 35-year-old man named William Hill was arrested in Phoenix, Arizona, for allegedly aiming a laser pointer at commercial aircraft and a police helicopter. The incident occurred on Thursday, December 21, 2023, just before 5:30 p.m.

According to the Phoenix Police Department, Hill was seen shining the laser pointer at commercial planes as they were preparing to land at Phoenix Sky Harbor Airport. The situation escalated when Hill continued to target the Phoenix police helicopter with the laser as patrol officers arrived at the scene.

Following a thorough investigation, officers managed to locate and retrieve the laser pointer from Hill’s residence. Consequently, he was taken into custody and booked into the Maricopa County jail on two felony counts of aiming a laser pointer at an occupied aircraft.

The Federal Aviation Administration (FAA) has acknowledged the incident and confirmed that it is currently under investigation. The FAA takes such incidents very seriously, as they pose a significant safety risk to pilots and passengers.

In 2022 alone, pilots reported a staggering 9,500 laser strikes to the FAA. These incidents not only endanger the safety of those on board the aircraft but can also cause temporary or permanent eye damage to pilots.

In response to the growing number of laser strikes, the FAA has implemented strict penalties. Individuals caught shining lasers at aircraft can face substantial fines of up to $11,000 per violation, with even higher penalties for multiple incidents. In 2021, the FAA issued a total of $120,000 in fines for laser strikes.

The FAA urges the public to refrain from engaging in such reckless behaviour and emphasizes the importance of aviation safety. Shining lasers at aircraft is not only illegal but also puts lives at risk.

New Criminal Procedure Act * Nuwe Strafproseswet

ABSTRACT: A new Criminal Procedure Act for South Africa is in the pipeline

 KEYWORDS: Criminal Procedure Act of 1977, Criminal Procedure Act

 Letter by AP Stemmet

Redakteur,

Die  Minister van Justisie het pas ‘n komitee kundiges aangestel om die huidige Strafproseswet te vervang. Dit word glo as ‘n apartheidswet beskou.

Die 1977 Strafproseswet  wat nou geldig is, het op die wetboek verskyn  na lang en harde werk deur deskundiges. Grotes soos Appèlregter DH Botha, briljante staatsregsadviseur  Dawid Van Niekerk,  die reus Willem Theron en ander deskundiges het almal bydraes gemaak om die nuwe wet te finaliseer. Hul kundigheid het ‘n uitstekende wet vol nuwe bepalings bevat.

Ek onthou hoe Justisie se topbestuur ‘n paar keer bymekaar geroep is om na menere Van Niekerk en Theron te luister en menings te gee voordat klousules finaliseer is. Almal van ons het hofondervinding gehad. Almal het die vorige strafproseswette,  Wette 31 van 1917 en 56 van 1955 geken. Regters, advokate, landdroste, akademici, prokureurs, almal kon en het bydraes gelewer. Dit het ‘n uitstekende wet tot gevolg gehad.

Ek ken nie die span wat nou die Strafproseswet moet vervang nie en ken dus nie hul vermoëns nie. Om die huidige wet binne redelike kort tyd  oor te skryf is dalk ‘n onbillike taak.

Wat enige strafproseswet nodig het,  is  tydige  en gereelde aanpassings om tred te hou met veranderde omstandighede. Dit is gereeld  met al drie strafproseswette gedoen. Dit is wat die 1977  Wet nou nodig het – aanpassing by veranderde omstandighede en nie vervanging nie. Een faset wat ongetwyfeld aandag nodig het, is die ruimte om strafsake uit te rek met eindelose  soms sinnelose appèlle soos byvoorbeeld dat die staatsaanklaer bevooroordeeld sou wees. Natuurlik het ek  oa die Zuma- sirkus in gedagte wat nou al byna 14 jaar uitgerek word met sinnelose appèlle.

Daar is meer moontlike wysigings wat deurtrap moet word, bv hel die reg nie as gevolg van oorbeklemtoning van menseregte te veel oor in die guns van die beskuldigde nie?  Moet parool bv in geslagsoortredings nie deur die paroolraad eers terugverwys word na die verhoorhof  voor bv ‘n pedofiel, verkragter, eintlik alles  ivm seksuele misdade, parool toegestaan word nie?  Word die polisie nie te veel beperk by die  voorkoming en bekamping van misdaad nie? Hoekom moet hulle byvoorbeeld magteloos toekyk hoe vure in paaie gemaak word. So kan ‘n mens meer en meer voorbeelde noem.

Daar is ruimte vir veranderings aan die strafproses wet. Dit kan redelik vinnig gebeur. Om van die aangestelde komitee te verwag om ‘n nuwe strafproseswet met spoed te herskep bloot omdat dit ‘n sogenaamde apartheidswet is, is onbillik en onnodig. Om die nodige aanpassings te maak, is noodsaaklik.

Adamus P. Stemmet

Ukraine deception missiles
Ukraine: Deception Warfare by the Ukrainian Defence Force

Abstract: Deception, the use of dummies and fake military equipment by the Armed Forces of the world in a very old and common practise. The last time it was used was during WWII by the Allies. Ukraine in in the same manner are tapping into a long military tradition of decoys, dummies and fake defensive positions — luring Russia into wasting expensive resources destroying it. This form part of the defence of the Ukraine against the Russian invaders.

Key words: Ukraine, Russia, deception, dummies, decoys and fake military equipment.
Metinvest, company, part of Rinat Akhmetov’s Steel Front initiative – manufacturers of dummy military equipment

Author: Wolfgang Witschas

 Introduction

The Ukrainian Defence Force has implemented “Warfare by Deception” against the Russian invaders since the Russian invasion on 24 February 2022.

Russian forces have destroyed several hundreds of exact replicas of advanced American and European military equipment pieces produced by the Ukrainian “Metinvest company” that are fake/dummies.

The goal of this is to save lives and trick the Russians into wasting their extremely expensive kamikaze drones, projectiles, and missiles.

 Inflatable Tanks and Artillery: A WWII Trend Reappearing in the Ukraine

Background:

Back in 2022, Metinvest (International, vertically integrated mining and metals company) responded to the military’s request in 2022, and thanks to the efforts of their professional team, was able to quickly launch production of artillery decoys/dummies that misleads the enemy i.e. Russia.

Ukraine decoy artillery

Metinvest, part of Rinat Akhmetov’s Steel Front initiative, has set up the production of engineered structures that fully replicate the appearance of radar stations and artillery pieces. These decoys mislead the aggressor and force them to use expensive, precision-guided munitions to destroy these structures instead of the actual equipment of the Armed Forces of Ukraine (AFU). Metinvest has already delivered 250 of these mock-ups to the AFU free of charge.

“The main task of these structures is to save the lives of service members. Every missile, every shell, every drone that the aggressor uses on a metal or plywood object reduces its ability to use these munitions against the equipment and troops of the AFU.

For instance, a 155-mm M777 howitzer that is in service in many NATO countries and being used in Ukraine now costs up to US$4 million, and Metinvest makes its replica from ordinary sewer pipes for just $1,000. So far, hundreds of such replicas have been targeted.

The number of decoys produced is not counted, but the number of those destroyed, and this is the main thing for Metinvest. The sooner the decoys are destroyed, the better for the AFU.

The effectiveness of the dummies/fakes

The decoys, with their complete visually realistic and accurately sized inflatable
visual similarity, have already proven their worth. The models that have been delivered to the main front lines have already misled the aggressor into targeting those multiple times, saving the actual equipment and the lives of Ukrainian soldiers. Metinvest’s experts, working with the military, continue to strive to improve the decoys to maximise their effectiveness.  

Notably, since the first days of the full-scale invasion, Metinvest has switched its production to a defence footing and has been systematically helping to equip the AFU. Over the past 18 months since the beginning of the Russian aggression, the Group has already spent UAH 2 billion as part of Rinat Akhmetov’s Steel Front initiative to support Ukraine’s defenders. This includes 150,000 bulletproof vests made at its own facilities or purchased from third parties, more than 200 mobile shelters, thousands of drones, thermal imaging cameras, vehicles, communication gear and other defensive equipment that Metinvest purchases and delivers for free to units of the AFU.”

Conclusion

During the latter part of WWII (1943 to1945) the Allies on a great scale made use of deception operations, especially with the use of dummies they created virtually fake armies complete with buildings, tents inflateable tanks, armoured cars, armoured personnel carriers, trucks and other vehicles in Southern England to hide the build up to the Normandy invasion. By doing so they kept the Germans guessing where the invasion indeed would take place and thus the Germans had to spread their forces on the complete length of the French channel coast.

It should be no surprise to anyone interested in the art of war to realize that Ukraine inherited an understanding of “maskirovka,” the art of deception, which featured in all aspects of Soviet military planning.

Ukraine in in the same manner tapping into a long military tradition of decoys, dummies and fake defensive positions — luring Russia into wasting expensive resources destroying it.

References:
Google:/www.ft.com/content/b0581f55-a449-439c92f-1dfb-1ca181
Google:/www.edrmagazine.eu/metinvest-begins-production-of-decoy-military-equipment-that-misleads-the-enemy

Ukraine deception tank