Squad Cars Episode 10 now on Nongqai YouTube channel

"SQUAD CARS" OP ONS NONGQAI YOUTUBE KANAAL

EPISODE #10 VAN SPRINGBOK RADIO-REEKS PAS GELAAI

Wat was nou lekkerder as om naweke te kon inskakel op Springbok Radio se uitstekende radiodrama-reeks oor die SAP Blitspatrollie, “SQUAD CARS”.

NONGQAI se eie YouTube kanaal dra hierdie episodes as “podcasts”. U kan daarna luister met hierdie skakel:

Soos wat die reeks-nommer aandui, is daar reeds NEGE ander episodes ook gelaai (indien u nog nie daarna geluister het nie). Plus natuurlik ander interessante video’s, soos van die SA Polisie se Koor en Boere-orkes.

Om ons YouTube-kanaal te besoek, KLIEK HIER.

Omdat baie van hierdie “podcasts” saamgestel is rondom wat aanvanklik net klank-opnames was, het ons heelwat interessante foto’s bygesit – inĀ  die geval van “Squad Cars”, van voertuie van die Blitspatrollie van daardie jare.

Nongqai Blog flying squad vehicle1
Nongqai Blog flying squad vehicle2
Nongqai Blog flying squad vehicle3
Nongqai Blog flying squad vehicle4
Nongqai Blog flying squad vehicle5