sa railway police foundation

South African Railway Police Foundations

ABSTRACT
Building blocks of the SA Railways Police. Some of the antecedent Railways Police Forces in Colonial & Republican South Africa with historic pictures.
KEYWORDS
Cape Government Railways, CGR, Central South African Railways, CSAR, Imperial Military Railways, IMR, Imperial Military Railways Police, IMRP, Lt-Col sir Percy Girouard, Mnr TR Price, Natal Government Railways, NGR, Nederland-Suid-Afrikaanse Spoorwegmaatskappy, NZASM, Oranje Vrystaatse Regering Spoorweë, OVSS, Railway Constable’s Lament, Pretoria-Pietersburg Spoorweg, PPS, PPR, Sentraal-Suid-Afrikaanse Spoorweë, CSAR, Suid-Afrikaanse Spoorweë, SAS/SAR,
AUTHOUR: Brig HB Heymans (SAP – Ret)

BOUSTENE VAN DIE SA SPOORWEGPOLISIE

 Imperial Military Railways Police (IMRP)

Luitenant-kolonel sir Percy Girouard was die Bevelvoerder van die IMR wat in die Transvaal en Oranje Vrystaat bedrywig was nadat die konvensionele oorlog tot ‘n einde gekom het. Hierdie spoorweg het sy eie spoorwegpolisie gehad.

Die IMR is gevorm uit ‘n samesmelting van Oranje Vrystaatse Regering Spoorweë, die Nederland-Suid-Afrikaanse Spoorwegmaatskappy (NZASM) en die Pretoria-Pietersburg Spoorweg.

Aan die einde van die oorlog, in Julie 1902, het die IMR in Julie 1902 die Sentraal-Suid-Afrikaanse Spoorweë geword.

 

IMR badge
Lt Col Sir EPC Girouard, KCMG, DSO, RE, Officer Commanding IMRVC 1901 to 1902

Lt Col Sir EPC Girouard, KCMG, DSO, RE, Officer Commanding IMRVC 1901 to 1902