ABSTRACT: The 1961 crop of newly minted SA Police lieutenants included a substantial number who would go on to occupy senior positions in the Force.

KEYWORDS: SA Police lieutenants 1961

Die 1961 oes van nuwe luitenante het vele latere senior offisiere ingesluit

Die 1961 SAP-offisierskursus het ‘n aansienlike getal luitenante opgelewer wat sou vorder tot senior poste in die Mag. Daar was byvoorbeeld ‘n aantal offisiere wat in die Veiligheidstak gedien het; onder meer:  AH Brand, MJ Meyer, TJ Swanepoel (“Die Rooi Rus”), JNW Swart(?), JH Jordaan, JL Vermaak, PJ Greybe, GH Rothman, AW Erxleben, NJ van Zyl, DK Genis, MJ “Jackson” van Zyl, DAL van Lille en DJD Jacobs.   

 Ander bekendes wat ook toe as luitenant aangestel is, is: AP Minnie (Maleoskop), HA Mouton (Maleoskop), F Reynecke (Kwartiermeester), DJ Crafford, JB Stevens, HJP van Zyl (Springbok)