Brig DJ Maritz (BO: SAP-Kollege 1964)

Deur brig Hennie Heymans

ABSTRACT: Col DJ Maritz was the CO of the SAP College during 1964. He retired as a brigadier.

KEYWORDS: Brig DJ Maritz; Empie Maritz; SAP College

TWO MINUTE  READ

Die BO van die SA Polisiekollege, kol DJJ Maritz, toe ek daar was gedurende 1964. Hy was getroud met die skryfster, Empie Maritz. Dissipline was destyds lekker streng in die SAP-kollege met maj LG Snyman, AO NM “Bokkie” Breedt en sers A “Kraai” Lesch. Met ons uitpasering in 1964 het hy gesê: “‘n Pliesieman is nooit laat nie – 4 minute voor die tyd is die regte tyd.” ‘n Kolonel was in daardie dae ‘n hogere man! (Ek is verplaas na Afdeling Port Natal en selfs die AK was net ‘n vol kolonel.)

'n Foto wat teks, klere, persoon, person bevat

AI-gegenereerde inhoud kan dalk verkeerd wees.