Dr. Niël Barnard, eerste onderhandelaar van regeringskant vir ‘n demokratiese Suid-Afrika, voormalige spioenbaas en eerste Direkteur-Generaal van Wes-Kaapland, is vanoggend (13.01.2025( sonder pyn in Gansbaai oorlede na ‘n lang stryd teen kanker. Hy was 75 jaar oud. Hy word oorleef deur sy vrou, Engela, twee seuns en vyf kleinkinders. Begrafnisreëlings sal later bekend gemaak word. Dr. Barnard was Professor in Politieke Wetenskap voor hy aangestel is as Direkteur-Generaal van die Nasionale intelligensiediens. Hy het die Nasionale Intelligensiediens geprofessionaliseer en uitgebou tot die voorste soeke na ‘n vreedsame oorgang na ‘n grondwetlike demokrasie. As sulks was hy betrokke met die eerste twee verteenwoordigers van die Suid-Afrikaanse staat wat te midde van groot geheimhouding in Switserland met die ANC (soos verteenwoordig deur die latere presidente Thabo Mbeki en Jacob Zuma) kontak gemaak het oor onderhandeling. Vanaf 1994 was hy die eerste Direkteur-Generaal van Wes-Kaapland, en die grondlegger van die streng en skoon administrasie wat die provinsie steeds kenmerk. Hy was ‘n vertroueling van vele staatsmanne, maar eerstens ‘n gesinsman.
About The Author
Related Posts
Categories
- Archives Posts
- BfSS NIS
- BOSS / NI / BSV
- Brokkies
- Capital punishment
- Defence
- Detective Mysteries
- Fire Brigade / Brandweer
- Foreign Armies / Buitelandse Weermagte
- Historical photos
- Life Story
- Local South African Police Forces
- Military History
- Police Psychology
- Public Safety
- Rhodesian Conflict
- SA Defence Force / Weermag
- SA Railways Police / Spoorwegpolisie
- SAP Commissioners
- SAP History / Geskiedenis
- Sekretariaat van die Staatsveiligheidsraad (SSVR – SSSC)
- SOUTH AFRICAN FORCES HISTORY PRESERVED
- South African Intelligence History
- Staatsveiligheidsraad
- TIN Teeninsurgensie / COIN
- Uloliwe
- Uncategorized
Angola Bloemfontein Bunny chow Chandler: Clement Leslie chatsworth Cheka Dickson John Gordon Dollar Shipping Line Durban Durban Borough Police Giles CRB gold Govender historical photos history HMS Lord Nelson Israel Johannesburg johan van der merwe Natal Police national intelligence service Nelson Mandela nis Perks pies Pontybodkin Public Safety radio radio technical Rhodesia Rossburg SAAF SADF SAP-SB SAP history SAP King's Rest SA Police Selous Scouts Soldiers Way south africa south african forces south african forces history Soviet Secret Police Vlakplaas Warsaw Wentworth