VOORBLAD | COVER: NONGQAI VOL 16 NO 3

'n Foto wat teks, skermskoot bevat

Beskrywing outomaties gegenereer

Abstract: Mounted Constable CW Potgieter circa 1951 Johannesburg

Keywords: Cora Bosch, CW Potgieter, Mounted Constable 1951 Johannesburg

Cora Bosch skryf: “My pa Christiaan W Potgieter in die berede afdeling, 1951, Johannesburg. Ek dink Jeppe-straat.

“Hy was van die plaas – Marico omgewing. Vang ‘n dief, gaan hof toe. Daar moet hy Engels praat wat die boerseun nie eintlik kon praat nie. Hy sê toe in Engels hy het die dief gevang en hy het “hand-shoes” gedra. My pa het vertel toe bars almal in die hof, uit van die lag. Die landdros het hom toe reggehelp.” (Hy moes natuurlik “gloves” gesê het, en nie handskoene direk vertaal het nie!).  

'n Foto wat lyn, skermskoot bevat

AI-gegenereerde inhoud kan dalk verkeerd wees.